Op 13 Oktober 2019 het ek op Schiphol geland met my tasse, ‘n werk, ‘n visum, ‘n vae droom en twee vriendinne wat my op die lughawe kom ontmoet. Die afgelope 6 jaar was só vol lewensveranderende dinge dat ek skaars weet waar om te begin. Ek het die man van my drome ontmoet, enContinue reading “Terugblik: 6 jaar later”
Monthly Archives: October 2025
Terugblik: 6 jaar gelede
Ses jaar gelede het ek op n KLM vliegtuig geklim om ‘n nuwe lewe te begin. Ek was onserker. Ek was vol gedagtes en ervaringe van my Peru tydperk wat pas afgeloop get. Ek was moeg van admin doen: 3 weke is n kort tyd vir paspoort,lisensie,ID hernu plus alles inpak vir trek . EkContinue reading “Terugblik: 6 jaar gelede”
Kreatiewe uitlaat
Ek was gisteraand by Frocktails NL. Dit is ‘n cocktail partytjie waar almal ‘n uitrusting dra wat hulle self gemaak het, en speel met die Engelse woord “Frock.” My uitrusting was maande lank in verskillende toestande van beplanning en uitvoering en ek is tevrede met die eindresultaat. Die wonderlike aspek vir my is dat ditContinue reading “Kreatiewe uitlaat”
Neem die tyd
Vandag het ek die nuus gesien dat my koor meester en viool onderwyser oorlede is. Ek glo nog altyd musiekonderwysers is bietjie nader aan jou menswees, dalk omdat mens nie kan musiek maak sonder om jou siel daarin te sit nie. Elke week, vir daardie les tyd, los mens die sorge van die wêreld byContinue reading “Neem die tyd”