My gunsteling deel van ‘n lang dag by die werk is as ek by die huis kom en die garage deur oopmaak. Dan kom daar ‘n gevaarte om die hoek soos ‘n renjaer wat ‘n handbriek draai uitvoer, en Charlie kom staan in die oprit en wag om in te klim en saam met myContinue reading “Vier Voet Verwelkomingskommitee”