Ek is vreeslik lief vir skoene, al dra ek nie regtig stilettos nie. Ek het gister ‘n nuwe paar skoene ontvang wat ek gekoop het, “one of a kind”, handgemaakte, plat skoene. Ek het ook deur ons hele kantoor geloop en vir al my vriendinne gaan wys hoe oulik is my skoene. Jare gelede hetContinue reading “‘n Storie in ‘n paar skoene”