Brrr : Niagra – Boston

Ons dag begin by die Niagra rivier waar ons gaan kyk na ‘n maalkolk in die rivier by ‘n punt waar dit van rigting verander. Dis blykbaar die grootste varswater maalkolk in die Amerikas. Die rivier is nogsteeds magtig, en ‘n groot deel daarvan is afgelei vir die hidroëlektriese stasies aan weerskante van die rivier,Continue reading “Brrr : Niagra – Boston”

Kyk Noord en ry voort

Vandag ry ons 5 ure Noordwaarts na Corning en besoek daar die Corning Museum of Glass. Die uitstallings is regtig iets besonders, en sluit in geskiedkundige glas van die laaste 3500 jaar, moderne en kontemporêre glas en kuns, en demonstrasies van waar glas prakties gebruik word. Ons sluit ons besoek af met ‘n demonstrasie vanContinue reading “Kyk Noord en ry voort”

Lente verjaarsdag in Washington DC

Mens sien die tekens van lente in die blomme en die bloeisels aan die bome en ek besef dis die eerste keer dat ek in die lente verjaar. Ons dag in Washington skop af by die Lincoln Memorial waar ons ook die Koreaanse oorlog gedenktuin besoek. Van daar loop ek saam met Louis en MichelleContinue reading “Lente verjaarsdag in Washington DC”

New Jersey – Princeton – Philadelphia – Lancaster -? Washington?

Ons vertrek vanaf ons hotel in New Jersey en ons eerste stop is by Princeton. Dis ‘n pragtige universiteit kampus en ek oorweeg selfs on daar aansoek te doen vir nagraadse studie! Philadelphia en besoek ‘n monument van vryheid. Die stad was op ‘n stadium die regerende stad terwyl Washington DC in aanbou was. OnsContinue reading “New Jersey – Princeton – Philadelphia – Lancaster -? Washington?”