Soms raak mens so besig met al die dinge wat aangaan in die lewe, dat mens vergeet om bietjie na jouself te kyk. Gelukkig het my liewe ma ‘n plan beraam en gereel dat ek saam met my skoonsus vir ‘n bederf dag gaan in die middel van my rondhardloop lewe. Sondag oggend ry ekContinue reading “Lanzerac”