Maak planne, en as jy moet, verander dit

Die oggend toe ek regmaak, sien ek my New York Pass is missing en ek besef ek het dit seker verloor na my laaste ding die vorige aand. Ek het allerhande planne gehad om dinge te sien en doen in die oggend, en nou moet ek die kaart gaan opspoor. Gelukkig kan mens dit vervang,Continue reading “Maak planne, en as jy moet, verander dit”

Uitsigte en ondervindings in New York

11 April, ons laaste oefening voor die groot konsert, en die eintlike rede vir ons besoek. Dis so bietjie van ‘n gejaag, want die naweek treine loop nie so gereeld soos in die week nie en ons moet ‘n paar blokke spoed stap om betyds te wees. Gelukkig is dit baie maklik om rigting teContinue reading “Uitsigte en ondervindings in New York”

Eerste kennismaking met New York

Uiteindelik by ons eindbestemming. Ek sukkel om aan te pas net die nuwe slaap tye en besluit om bietjie te gaan oefen by die hotel se Gym. My lyf is dankbaar na die lang sit die vorige twee dae. Na ontbyt vat ons die moltrein na Times Square vir ons eerste kennismaking. Selfs op ‘nContinue reading “Eerste kennismaking met New York”