Kyk Noord en ry voort

Vandag ry ons 5 ure Noordwaarts na Corning en besoek daar die Corning Museum of Glass. Die uitstallings is regtig iets besonders, en sluit in geskiedkundige glas van die laaste 3500 jaar, moderne en kontempor√™re glas en kuns, en demonstrasies van waar glas prakties gebruik word. Ons sluit ons besoek af met ‘n demonstrasie vanContinue reading “Kyk Noord en ry voort”

Lente verjaarsdag in Washington DC

Mens sien die tekens van lente in die blomme en die bloeisels aan die bome en ek besef dis die eerste keer dat ek in die lente verjaar. Ons dag in Washington skop af by die Lincoln Memorial waar ons ook die Koreaanse oorlog gedenktuin besoek. Van daar loop ek saam met Louis en MichelleContinue reading “Lente verjaarsdag in Washington DC”

New Jersey – Princeton – Philadelphia – Lancaster -? Washington?

Ons vertrek vanaf ons hotel in New Jersey en ons eerste stop is by Princeton. Dis ‘n pragtige universiteit kampus en ek oorweeg selfs on daar aansoek te doen vir nagraadse studie! Philadelphia en besoek ‘n monument van vryheid. Die stad was op ‘n stadium die regerende stad terwyl Washington DC in aanbou was. OnsContinue reading “New Jersey – Princeton – Philadelphia – Lancaster -? Washington?”

Maak planne, en as jy moet, verander dit

Die oggend toe ek regmaak, sien ek my New York Pass is missing en ek besef ek het dit seker verloor na my laaste ding die vorige aand. Ek het allerhande planne gehad om dinge te sien en doen in die oggend, en nou moet ek die kaart gaan opspoor. Gelukkig kan mens dit vervang,Continue reading “Maak planne, en as jy moet, verander dit”

Uitsigte en ondervindings in New York

11 April, ons laaste oefening voor die groot konsert, en die eintlike rede vir ons besoek. Dis so bietjie van ‘n gejaag, want die naweek treine loop nie so gereeld soos in die week nie en ons moet ‘n paar blokke spoed stap om betyds te wees. Gelukkig is dit baie maklik om rigting teContinue reading “Uitsigte en ondervindings in New York”