Vandag gaan ons in die rigting van die katedraal van St John the Devine. Ons klim uit by die West end stasie en die vrugte mark is ‘n fees van kleur in teenstelling met die grys van die vorige paar dae Langs die katedraal is daar ‘n kunswerk, seker ‘n fontein in die somer, watContinue reading “Kerke, tuine en toere”
Author Archives: mcharlottesmith
Eerste kennismaking met New York
Uiteindelik by ons eindbestemming. Ek sukkel om aan te pas net die nuwe slaap tye en besluit om bietjie te gaan oefen by die hotel se Gym. My lyf is dankbaar na die lang sit die vorige twee dae. Na ontbyt vat ons die moltrein na Times Square vir ons eerste kennismaking. Selfs op ‘nContinue reading “Eerste kennismaking met New York”
Oppad
Met groot opwinding vertrek ons vanaf Kaapstad na New York via Doha. Die eerste been van die vlug verloop sonder insident. Dis lekker dat daar wifi aan boord is, en ek kry kans ons op te vang met ‘n paar flieks. Doha lughawe is modern, skoon en mooi genoeg, en dis lekker om vir ‘nContinue reading “Oppad”