Ons dag begin by die Niagra rivier waar ons gaan kyk na ‘n maalkolk in die rivier by ‘n punt waar dit van rigting verander. Dis blykbaar die grootste varswater maalkolk in die Amerikas. Die rivier is nogsteeds magtig, en ‘n groot deel daarvan is afgelei vir die hidroëlektriese stasies aan weerskante van die rivier,Continue reading “Brrr : Niagra – Boston”
Author Archives: mcharlottesmith
Kyk Noord en ry voort
Vandag ry ons 5 ure Noordwaarts na Corning en besoek daar die Corning Museum of Glass. Die uitstallings is regtig iets besonders, en sluit in geskiedkundige glas van die laaste 3500 jaar, moderne en kontemporêre glas en kuns, en demonstrasies van waar glas prakties gebruik word. Ons sluit ons besoek af met ‘n demonstrasie vanContinue reading “Kyk Noord en ry voort”
Lente verjaarsdag in Washington DC
Mens sien die tekens van lente in die blomme en die bloeisels aan die bome en ek besef dis die eerste keer dat ek in die lente verjaar. Ons dag in Washington skop af by die Lincoln Memorial waar ons ook die Koreaanse oorlog gedenktuin besoek. Van daar loop ek saam met Louis en MichelleContinue reading “Lente verjaarsdag in Washington DC”
New Jersey – Princeton – Philadelphia – Lancaster -? Washington?
Ons vertrek vanaf ons hotel in New Jersey en ons eerste stop is by Princeton. Dis ‘n pragtige universiteit kampus en ek oorweeg selfs on daar aansoek te doen vir nagraadse studie! Philadelphia en besoek ‘n monument van vryheid. Die stad was op ‘n stadium die regerende stad terwyl Washington DC in aanbou was. OnsContinue reading “New Jersey – Princeton – Philadelphia – Lancaster -? Washington?”
New York vir oulaas
Die helfte van ons groep bly agter by die hotel, die res van ons gaan saam New York toe vir oulaas om free range toerlede te wees vir die dag. Ons spring af by die Bul op Wall Street en verbasend is daar nog niemand as ons daar kom nie. Brekfis is ‘n gedeelde broodjieContinue reading “New York vir oulaas”
Guggenheim en Chinatown
Vandag split ons toer op in die wat ry en die wat bly. Tannie Elsa gaan vandag na haar seun vir die res van die week en ek beplan my dinge so om saam met haar te stap voordat weg aangaan. Die blomme in die sypaadjies raak al hoe weliger soos die lente momentum optel.Continue reading “Guggenheim en Chinatown”
Big Bus en Broadway
Na ‘n bietjie laat slaap is dit tyd om dinge rustiger te vat. Vandag se program sluit in ‘n Big Bus hop on hop off toer en ons kry die bus by die begin punt naby Times Square. Die eerste bus doen ‘n downtown loop en alhoewel ek van die plekke al gesien het, isContinue reading “Big Bus en Broadway”
Carnege Hall
Met my lippe geverf en my swart hakskoene wikkel ek stasie toe om aan te tree vir die konsert. Net jammer die treine loop minder gereeld oor naweke. En daar is vertragings op albei lyne. Ek het darem ‘n koor maat wat saam met my reis,en ons sou seker vroeg gewees het as dit nieContinue reading “Carnege Hall”
Maak planne, en as jy moet, verander dit
Die oggend toe ek regmaak, sien ek my New York Pass is missing en ek besef ek het dit seker verloor na my laaste ding die vorige aand. Ek het allerhande planne gehad om dinge te sien en doen in die oggend, en nou moet ek die kaart gaan opspoor. Gelukkig kan mens dit vervang,Continue reading “Maak planne, en as jy moet, verander dit”
Uitsigte en ondervindings in New York
11 April, ons laaste oefening voor die groot konsert, en die eintlike rede vir ons besoek. Dis so bietjie van ‘n gejaag, want die naweek treine loop nie so gereeld soos in die week nie en ons moet ‘n paar blokke spoed stap om betyds te wees. Gelukkig is dit baie maklik om rigting teContinue reading “Uitsigte en ondervindings in New York”