Uitsigte en ondervindings in New York

11 April, ons laaste oefening voor die groot konsert, en die eintlike rede vir ons besoek. Dis so bietjie van ‘n gejaag, want die naweek treine loop nie so gereeld soos in die week nie en ons moet ‘n paar blokke spoed stap om betyds te wees. Gelukkig is dit baie maklik om rigting teContinue reading “Uitsigte en ondervindings in New York”

Eerste kennismaking met New York

Uiteindelik by ons eindbestemming. Ek sukkel om aan te pas net die nuwe slaap tye en besluit om bietjie te gaan oefen by die hotel se Gym. My lyf is dankbaar na die lang sit die vorige twee dae. Na ontbyt vat ons die moltrein na Times Square vir ons eerste kennismaking. Selfs op ‘nContinue reading “Eerste kennismaking met New York”